Vind Jou Roeping
"Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is." Fil 3:13
Hierdie EEN DING waarna elke Christen moet streef is om God se roeping vir jou lewe te vind en te leef!
Jy sal slegs ware vervulling in hierdie lewe vind wanneer jy God se doel vir jou lewe vind -- en jy sal slegs jou doel vind wanneer jy Jesus Christus se roeping vir jou lewe vind en leef!
Roep die Here elke Christen?
Verseker! God het 'n drievoudige roeping vir elke Christen. Volg die skakel om meer te lees.
Hoe Om Jou Roeping Te vind
Vier stappe. Volg die skakel om meer te lees