Die Here het my geroep uit die sakewêreld as 'n sendeling en 'n unieke pad met my gestap om my voor te berei om God se visie vir die Onbereikte Wêreld en die Onvoltooide Sendingtaak aan die Kerk te help oordra, waarvan Jaag Na Die Doel 'n instrument is. Sedert 2010 is ek besig met 'n internet dissipelskapbediening, Scripture Educational Programs, waarvan hierdie webblad 'n projek is.