Leef In Oorwinning

Internet Uitreikblad

"Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei." 2 Kor 2:14
Bankbesonderhede Vir Bydraes
1. Projek KuberWêreld

Projek KuberWêreld funksioneer in samewerking met Aksie 1:8 en daarom versoek ons dat bydraes wat bedoel is vir Projek KuberWêreld in die Aksie 1:8 rekening gedeponeer word, met die nodige verwysing asseblief. As u nie bekend is met Aksie 1:8 nie, deponeer gerus u bydrae direk in Scripture Educational Programs se bankrekening hieronder.

Bankbesonderhede:

Rekening naam: Aksie 1:8
(Laat dubbelpunt weg as die elektroniese bankdiens ‘n probleem daarmee het.)
ABSA (Montana)   Kode: 632005   Reknr:  5260146779

Belangrik
Meld hierdie verwysing: ProjekKW-(Jou Voorletter en Van)
Stuur asseblief kennis van betaling na admin@sepprograms.com

2. Scripture Educational Programs

As u bydrae bedoel is vir die oorkoepelende bediening van Scripture Educational Programs, kan u u bydrae direk in hierdie rekening inbetaal:

Scripture Educational Programs
FNB Tjekrek Nr: 62324491141
FNB Universele Takkode: 250655

Stuur asseblief kennis van betaling na admin@sepprograms.com

Leef In Oorwinning