Operasie Een Ding
Operasie Een Ding help om die hele wêreld met die Evangelie te bereik met behulp van digitale media -- deur Christene, gemeentes en bedieninge te mobiliseer en te bemagtig om hierdie doel te help verwesenlik. Lees meer by hierdie skakel.