Leef In Oorwinning
Tuisblad
Artikel Onderwerpe
Sentrale en Wesenlike Boodskap van die Bybel
Redding en Wedergeboorte
Geestelike Groei
Geestelike Groei - Aksieblad
Geestelike Oorlogvoering
Die Groot Opdrag
Die Huwelik
Uitreikprogram
Omtrent Ons
Omtrent Ons
Wat Glo Ons
Kontak Ons
Leef In Oorwinning
Internet Uitreikblad
"Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei." 2 Kor 2:14
Inhoudsopgawe van Artikels
1. Die Sentrale en Wesenlike Boodskap van die Bybel en die Evangelie
2. Redding en Wedergeboorte
3. Geestelike Groei
4. Geestelike Stryd en Oorlogvoering
5. Die Groot Opdrag
6. Die Huwelik
Artikels
Die Wederkoms
Geloof Op Breekpunt – In Die Tyd Waarin Ons Leef
Die tyd waarin ons leef het ‘n wesenlike invloed op ons Christenskap en die geloofsbelewenes van kinders van die Here. Van watter tyd praat ons?
Elmer Grobler
Die Huwelik
Die Vloek Van Egskeiding
Sal egskeiding jou huweliksprobleem oplos en aan jou vryheid bring?
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Waarom Dit Belangrik Is Om God Se Gedelegeerde Gesag Te Verstaan
Hierdie waarheid het diepgaande implikasies vir elke kind van die Here. God gee sommige oor aan misleiding.
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Wanneer God nie Antwoord nie
Het jy al ernstig gebid oor 'n saak en God het jou nie geantwoord nie? Dalk wag Hy vir JOU!
Elmer Grobler
Die Evangelie
'n Ander Jesus -- 'n Ander Evangelie
Kan dit wees dat twee Christene verskillende Jesusse aanbid? Hoe is dit moontlik?
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Hoe om die Stem van God te Hoor
Daar is ‘n groot verskil om ‘n boodskap te hoor en om die stem van God te hoor. Wat is die verskil? Waarom hoor jy nie die stem van God nie?
Elmer Grobler
Die Evangelie
Wanneer Dit Met Jou Gebeur
Dan is God met jou besig! Lees meer.
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Die Vloek Van Verwerping
Die ashope van verwerping lê verstrooid met die beendere van hulle wat emosioneel en geestelik gesterf het. Wie is daar in jou lewe wat jy verwerp?
Elmer Grobler
Die Evangelie
Die Ontnugtering
Talle belydende Christene sal eendag voor die regterstoel van Christus ontnugter word.
Elmer Grobler
Die Evangelie
Die Tien Belangrikste Dinge In Die Lewe Wat Elke Mens Moet Weet
'Ek het tot die gevolgtrekking gekom die lewe is ‘n mors van tyd en gejaag na wind!' -- een van die rykste en vernaamste mense in wêreldgeskiedenis.
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Geloof In Die Proefbuis
Sal jou geloof God se toets slaag? Sal die fondament van jou geloof verkrummel wanneer dit geskud word?
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Hoe Om God Se Roeping Vir Jou Lewe Te Vind
Vier dinge wat jy moet weet.
Elmer Grobler
Die Evangelie
Jou Sonde Is Dalk Nie Vergewe Nie!
Daar is twee kategorieë van sonde in die Bybel wat nie vergewe word nie. Wat is dit?
Elmer Grobler
Geestelike Groei
God se Skeppingsdoel vir die Mens
Het jy al ooit diep nagedink oor die doel van jou lewe? Weet jy waarheen jy as Christen oppad is?
Elmer Grobler
Geestelike Groei
God se Doel en Plan vir JOU Lewe
Voel jy as Christen soms onvervuld? Het jy al gehoor van die Doelloosheid Sindroom? Die geheim van lewensgeluk en -vervulling is om jou doel hier op aarde te verstaan en dit te leef.
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Die Christen se Identiteitskrisis!
Die krag van Christen-wees lê in jou identifikasie met Christus in Sy dood en opstanding!
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Jou Passie vir God en Sy Wêreld
God Homself vir jou gegee sodat jy nie verlore mag gaan nie - het jy jouself al vir Hom en Sy wêreld gegee sodat hulle nie verlore mag gaan nie?
Elmer Grobler
Die Huwelik
Die Hemelse Huwelik
Die huwelik is ’n instelling van God en daarom weet slegs God hoe dit regtig behoort te werk! Kom na Jesus toe met jou huweliksherstelwerk! Hy is die Regte Agent.
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Waarom Gaafheid Ons Getuienis Verswak
Ek het onlangs hierdie artikel gelees wat 'n geweldige groot indruk op my gemaak het. Ek dink elke Christen moet dit lees!
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Roep God Elke Christen?
God het ‘n drievoudige doel en plan vir elke mens op aarde - ook vir jou.
Elmer Grobler
Die Huwelik
Twee Struikelblokke Tot Versoening In Die Huwelik
Twee foute wat mede-Christene maak wat versoening in 'n verbrokkelde Christenhuwelik ondermyn.
Elmer Grobler
Geestelike Groei
Die Kerk Se Identiteitskrisis
Die vraag is nie, ‘ken jy die Here?’, nie. Die vraag is, ‘ken die Here jou?’
Elmer Grobler
Leef In Oorwinning
|
Tuisblad
|
Omtrent Ons
|
Bydraes
|
|
Scripture Educational Programs
|
|
Missie Oorwin
|
Wat Ons Glo
|
Artikel Onderwerpe:
|
Sentrale Boodskap Van Die Bybel
|
|
Redding en Wedergeboorte
|
|
Geestelike Groei
|
|
Geestelike Oorlogvoering
|
|
Die Groot Opdrag
|
|
Die Huwelik
|
|
Jou Privaatheid
|
Ons Aanspreeklikheid
|
© Kopiereg 2019 Scripture Educational Programs
Alle regte voorbehou.