Leef In Oorwinning

Waarom Gaafheid Ons Getuienis Verswak

deur
Elmer Grobler

Ek het onlangs 'n artikel op Christianity Today International gelees wat 'n geweldige groot indruk op my gemaak het. Dit het vir my gevoel of ek dit self kon geskryf het, en ek sal moontlik nog 'n soortgelyke artikel skryf met hierdie artikel as inspirasie. Die titel van die artikel is 'Why Niceness Weakens Our Witness' deur Sharon Hodde Miller. Die skryfster word as volg beskryf: "Sharon Hodde Miller, PhD, is a writer, pastor’s wife, and mother of two. ..."

Hier is die inleidende paragraaf van die artikel:

"God did not call you to be nice. This statement has been rattling around in my head for well over a year now, and I haven’t been able to shake it. It has reemerged at crucial moments, not as an excuse to be snarky, angry, or rude, but because I have noticed something going on in my heart, and in the church, for a while now: A competing allegiance. A warm and inviting idolatry that has managed to wedge itself between us and true obedience to Christ."

Lees die volledige artikel hier.

Die Skrywer
Deel asseblief hierdie artikel met jou vriende op jou sosiale media
Het Jy Geweet?
Vyf Broodjies En Twee Vissies

Het jy geweet dat jy 'n stuurder van die Evangelie na die onbereikte wêreld kan wees deur 'n 'digitale sendeling' uit te stuur vir so min as 'vyf garsbroodjies en twee vissies'? As jy seën ontvang het deur 'n artikel op hierdie webblad, doen ons 'n beroep op jou om deel te word van Scripture Educational Programs (waarvan hierdie webblad 'n projek is) se digitale 'stuur'-projek na die uiteindes van die wêreld. Volg die skakel vir meer inligting.

Artikels

Het jy seën ontvang deur 'n artikel op hierdie webblad? Dan doen ons 'n beroep op jou om deel te word van die Missie Oorwin span.

Missie Oorwin
Die Here roep elkeen van Sy kinders om 'n Aäron en Hur te wees in die stryd vir die Evangelie. Die Missie Oorwin span hou ons arms omhoog soos Aäron en Hur Moses se arms omhoog gehou het op die berg terwyl Josua en die Israeliete teen die Amalekiete geveg het in Exodus 17. Word deel van die Evangelie van Jesus Christus se oorwinningstog deur die wereld! Lees hier meer oor Missie Oorwin.
Leef In Oorwinning